Реклама позволяет слушать и качать музыку бесплатно.
Сайт продолжит работу через несколько секунд.

Eden – Lyf Teen Lyf

Eden
На музыкальном портале Зайцев.нет Вы можете бесплатно слушать онлайн песню «Lyf Teen Lyf» (Eden) в формате mp3.

исполнитель Eden

правообладатель Universal Music Group Universal Music (Pty) Ltd.

жанр Поп

длительность 03:59

размер 9.14 MB

битрейт 320 kbps

загружено Universal Music Group

Lyf Teen Lyf
03:59
Kom hou jou mond teen my mond Hou jou lyf teen my lyf Sit jou wang teen my wang Ek kry jou 12 uur in die gang Met net jou nag klere aan Kan net sê wat jy voel en wat jy eintlik bedoel Want jy's nou by my Kry nie altyd die tyd om te kyk hoe ek lyk Maar as jy my vir jou vat Kan jy na my 'n bietjie kyk Jy kan my gooi in jou bad Kom ons word bietjie nat Wil jy die vonke laat spat Ooh ooh Lyf teen lyf Voel jy Voel hoe klop dit baby Mond teen mond Soen jy my Ek word deur jou verlei Fluister jy vir my Als wat jy wil doen aan my Jy wil doen aan my Jy lyk vir my bietjie stout Of kry jy eintlik net koud Ek het 'n plan met jou lyf Ek wil vir jou 'n bietjie vry Raak ontslae van die skaam Hoor nou hoe stout klink jou naam Oor nie te lank bly ons saam Lyf teen lyf Voel jy Voel hoe klop dit baby Mond teen mond Soen jy my Ek word deur jou verlei Fluister jy vir my Als wat jy wil doen aan my Jy wil doen aan my Jy wil dit hoor uit my mond Jou lyfie lyk so gesond Kom druk my vas teen die grond Lyf teen lyf Voel jy Voel hoe klop dit baby Mond teen mond Soen jy my Ek word deur jou verlei Fluister jy vir my Als wat jy wil doen aan my Jy wil doen aan my
Текст песни полностью

Другие треки этого исполнителя

02:39
03:31
03:07
03:31
04:39
04:19

Сборники