Реклама позволяет слушать и качать музыку бесплатно.
Сайт продолжит работу через несколько секунд.

Регистрация

Ddisselblom – Carwatch Camels

На музыкальном портале Зайцев.нет Вы можете бесплатно слушать онлайн песню «Carwatch Camels» (Ddisselblom) в формате mp3.

исполнитель Ddisselblom

правообладатель Sony Music Entertainment Select

жанр Поп

длительность 00:30

размер 8.43 MB

битрейт 320 kbps

загружено Sony Music Entertainment

Carwatch Camels
00:30
1ste Vers: Jy stap elke dag by my verby met jou pakkies goed wat jou bevry Afgeroomde melk en lae vet yogurt en jou Woolworths styl en Twee duisend rand se goed en net twee daarvan kom vir my want, Refrein: Ek pas jou kar op Ek hou die skelms dop Ek vra nie veel nie Net fags in my pakkie En rook in my long Ek rook my Carwatch-Camels en voel I belong Net fags in my pakkie En rook in my long Ek rook my Carwatch-Camels en voel I belong Vers 2: Kom wind kom weer kom son kom maan niks gaan my hier kan keer Dag in dag uit sal ek wag en wag terwyl jy jou kinders laat leer Refrein Brug: Ek pas jou kar op tot laat in die aand en Ek voel so weerloos tot laat in die aand x2 Refrein
Текст песни полностью

Другие треки этого исполнителя

Сборники