Реклама позволяет слушать и качать музыку бесплатно.
Сайт продолжит работу через несколько секунд.

Nicholis Louw – Bly By My

Nicholis Louw
На музыкальном портале Зайцев.нет Вы можете бесплатно слушать онлайн песню «Bly By My» (Nicholis Louw) в формате mp3.

исполнитель Nicholis Louw

правообладатель Sony Music Entertainment Select

жанр Поп

длительность 00:30

размер 10.13 MB

битрейт 320 kbps

загружено id50219081

Bly By My
00:30
Ons is hier voor jou huisie die straatlig brand Jy’s so mooi my gedagtes verdwaal Ek wonder hoe sal ek weet of ek jou kan vra Kan ek vra kom bly by my Jy lê vorentoe ek dog jy wil my soen Maar jou asem streel sag teen my oor En ek voel hoe ek koud word my bloed wat stol Toe jy vra kom bly by my Dis in jou oë dis my gedagtes Kom bly by my Dis in jou drome dis in my woorde Kom bly by my Dink wat ek en jy saam kan doen Bly by my In die donker was jou oë die lig vir my Jy’t 'n straal by die sonlig gesteel Ek wil nooit weer 'n dag sonder jou begin Sal ek vra kom bly by my Ek lê vorentoe jy dog ek wil jou soen Maar my asem streel sag oor jou oor En ek fluister my liefling gee my jou hand En ek sê kom bly by my Ek weet presies waarheen ons twee gaan Ek voel so sterk as jy langs my staan Dis reg En ek voel die wêreld om ons draai Klaar gewonder klaar geraai Kom bly by my
Текст песни полностью

Другие треки этого исполнителя

Сборники