Реклама позволяет слушать и качать музыку бесплатно.
Сайт продолжит работу через несколько секунд.

Bok van Blerk – De La Rey

Bok van Blerk
На музыкальном портале Зайцев.нет Вы можете бесплатно слушать онлайн песню «De La Rey» (Bok van Blerk) в формате mp3.

исполнитель Bok van Blerk

правообладатель Universal Music (Pty) Ltd.

длительность 03:45

размер 8.60 MB

битрейт 320 kbps

загружено Universal Music Group

De La Rey
03:45
Op 'n berg in die nag Lê ons in donker en wag In die modder en bloed lê ek koud Streepsak en reën kleef teen my En my huis en my plaas tot kole verbrand Sodat hulle ons kan vang Maar daai vlamme en vuur Brand nou diep, diep binne my De La Rey, De La Rey Sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal Soos een man, sal ons om jou val Generaal De La Rey Oor die Kakies wat lag 'N handjie van ons teen 'n hele groot mag En die kranse lê hier teen ons rug Hulle dink dis verby Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer Hulle gaan dit nog sien Op 'n perd kom hy aan Die Leeu van die Wes Transvaal De La Rey, De La Rey Sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal Soos een man, sal ons om jou val Generaal De La Rey De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal Soos een man, sal ons om jou val Generaal De La Rey Want my vrou en my kind Lê in 'n kamp en vergaan En die Kakies se murg loop oor 'N nasie wat weer op sal staan De La Rey, De La Rey Sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal Soos een man, sal ons om jou val Generaal De La Rey De La Rey, De La Rey Sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal Soos een man, sal ons om jou val Generaal De La Rey Generaal, generaal Sal jy die Boere kom haal?
Текст песни полностью

Другие треки этого исполнителя

Сборники