Реклама позволяет слушать и качать музыку бесплатно.
Сайт продолжит работу через несколько секунд.

Bok van Blerk – Bmx En Bende

Bok van Blerk
На музыкальном портале Зайцев.нет Вы можете бесплатно слушать онлайн песню «Bmx En Bende» (Bok van Blerk) в формате mp3.

исполнитель Bok van Blerk

правообладатель Universal Music (Pty) Ltd.

длительность 03:11

размер 7.30 MB

битрейт 320 kbps

загружено Universal Music Group

Bmx En Bende
03:11
Yepa Loop verdompd Pop 'n wheelie Toe ons nog laatjies was Het ons uit 'n boomhuis uit regeer Toe alles alles was Was ons ook vir alles blameer Geen heinings, geen grense Ek wens ek was weer nege En weer saam met my BMX en Bende was legende In daardie jare was ons nie gevare Met BMX en Bende bly legende Die beste verlede 'n kop vir die Here Ek mis my verlede Toe ons die A-team was Het ses van die beste soms beheer Toe lewe veilig was Heet ons pa's op die grense marsjeer Nou't heinings ons mense Ek wens ek was weer nege En weer saam met my BMX en Bende was legende In daardie jare was ons nie gevare Met BMX en Bende bly legende Die beste verlede 'n kop vir die Here BMX en Bende was legende En daardie jare was ons nie gevare Met BMX en Bende bly legende Die beste verlede 'n kop vir die Here Ek mis my verlede Geen heinings, geen grense Ek wens ek was weer nege En weer saam met my BMX en Bende was legende In daardie jare was ons nie gevare Met BMX en Bende bly legende Die beste verlede 'n kop vir die Here Ek mis my verleede BMX en bende, BMX en bende etc Ek mis my verlede
Текст песни полностью

Другие треки этого исполнителя

Сборники