Реклама позволяет слушать и качать музыку бесплатно.
Сайт продолжит работу через несколько секунд.

Bok van Blerk – Jou Pa Is Hier

Bok van Blerk
На музыкальном портале Зайцев.нет Вы можете бесплатно слушать онлайн песню «Jou Pa Is Hier» (Bok van Blerk) в формате mp3.

исполнитель Bok van Blerk

правообладатель Universal Music (Pty) Ltd.

длительность 03:02

размер 6.96 MB

битрейт 320 kbps

загружено Universal Music Group

Jou Pa Is Hier
03:02
dit was n donker aand op n donker pad en my hele band was effentjies gespat en ons kry vir duppie nowhere want daai wiel is pap en daars geen spare maar hier teen middernag sien ons n dowwe lig en daai dowwe lig word toe n boer se plig wat ons kom help hier in die middel van nowhere en langs daai reuse boere sit sy dogter mooi wat ons met haar colgate smile na die plaas toe nooi hey jou pa is hier jou pa is hier hou terug my bier hey jou pa is hier jou pa is hier maak dood daai vuur hey jou pa is hier so sit jou hanne teen die muur hey jy raak nou wild belowe oom dis nie my skuld kom by die plaashuis aan vang n lekker stort en ek skrik my lam toe daai boer daar staan hy se «jy raak nie aan my dogter bok» ek bind jou hormones vas ek druk jou in n hok dis die einde van jou career met my stomp knipmes sal ek n bok kastreer en met daai woorde vas in gedagte sleut ons daai kamerdeur gaan mal en ek se hey jou pa is hier jou pa is hier hou terug my bier hey jou pa is hier jou pa is hier maak dood daai vuur hey jou pa is hier so sit jou hanne teen die muur hey jy raak nou wild belowe oom dis nie my skuld sy like nie my musiek sys n def leppard fan met my kaal bo-lyf word ek n leopard man gooi jou suiker op my gooi jou suiker op my hey jou pa is hier jou pa is hier hou terug my bier hey jou pa is hier jou pa is hier maak dood daai vuur hey jou pa is hier jou pa is hier hou terug my bier hey jou pa is hier jou pa is hier maak dood daai vuur hey jou pa is hier so sit jou hanne teen die muur hey jy raak nou wild belowe oom dis nie my skuld
Текст песни полностью

Другие треки этого исполнителя

Сборники