Реклама позволяет слушать и качать музыку бесплатно.
Сайт продолжит работу через несколько секунд.

Bok van Blerk – Die Kaplyn

Bok van Blerk
На музыкальном портале Зайцев.нет Вы можете бесплатно слушать онлайн песню «Die Kaplyn» (Bok van Blerk) в формате mp3.

исполнитель Bok van Blerk

правообладатель Universal Music (Pty) Ltd.

длительность 04:48

размер 11.00 MB

битрейт 320 kbps

загружено MC.Searcher

Die Kaplyn
04:48
Tussen bosse en bome Tussen grense wag ons almal vir more Maar op agtien was ons almal verlore Hoe kan ons verstaan En wie weeg nou ons lewe Want net God alleen weet waarvoor ons bewe Want op agtien wou ons almal net lewe Net een slag toe was jou lewe verby Roep jy na my Roep jy my terug na die Kaplyn my vriend Deur die jare het die wêreld gedraai Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai Soek jy na my Soek jy my nou in die stof en jou bloed Jy’t gesê jy hoor hoe God na jou roep Toe’s dit als verby… Na al hierdie jare Ver verlore dryf ons rond in ons dade Net soldate leef met grense se skade Hoe kan ons verstaan Want daai bos vreet ons spore In die donker bos was broeders gebore In die donker saam gebid vir die more Net een slag toe was jou lewe verby Roep jy na my Roep jy my terug na die Kaplyn my vriend Deur die jare her die wêreld gedraai Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai Waar is jy nou Is jou naam dan op ons mure behou Jy was nooit vereer en niemand gaan nou Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou… En by daai muur Staan ek vir ure Maar waar’s jou naam nou my vriend Kan hull nie verstaan… Jong soldate vergaan… Sonder rede dra hulle die blaam… Roep jy na my Roep jy my terug na die Kaplyn my vriend Deur die jare her die wêreld gedraai Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai En by daai muur Staan ek vir ure En by daai muur Staan ek vir ure
Текст песни полностью

Другие треки этого исполнителя

Сборники