Реклама позволяет слушать и качать музыку бесплатно.
Сайт продолжит работу через несколько секунд.

Brendan Peyper – Vanaand Sê Ek Net Ja

На музыкальном портале Зайцев.нет Вы можете бесплатно слушать онлайн песню «Vanaand Sê Ek Net Ja» (Brendan Peyper) в формате mp3.

исполнитель Brendan Peyper

правообладатель Sony Music Entertainment Select

длительность 00:30

размер 8.17 MB

битрейт 320 kbps

загружено Sony Music Entertainment

Vanaand Sê Ek Net Ja
00:30
Daar's baie visse in die see Ek weet ek wou myself 'n bietjie spasie gee, spasie gee Maar hoekom kon nie anders nie en ander vra nog hoekom ons nie langer nie meer saam is nie Ek hoop maar net dat ek nie te laat is nie Dat jy dieselfde voel en nie te kwaad is nie Vanaand se ek net ja Jy hoef nie eens te vra Ons kleur oor die lyne Voel jou lippe oor myne Daar's niks wat hierdie vuur kan stop Vanaand se ek net ja Jy hoef nie eens te vra Sal jy my nie soen nie Net soos in 'n movie Vir altyd draai dit in my kop Ek wil dit aan 'n groot klok hang Ek wil die hele wereld wys ek is nie bang, Ek is nie bang Om nee te se vir niemand nie maar niemand weet wat werklik in my aangaan nie, verstaan my nie Maar jy weet die skrif is aan die muur geskryf Ek kan myself nie keer Jy laat my hartklop styg Vanaand se ek net ja Jy hoef nie eens te vra Ons kleur oor die lyne Voel jou lippe oor myne Daar's niks wat hierdie vuur kan stop Vanaand se ek net ja Jy hoef nie eens te vra Sal jy my nie soen nie Net soos in 'n movie Vir altyd draai dit in my kop Jy kan my huistoe vat Jy kan my bakkie was En saam met al my klere wegkruip in my tas Jy kan my biltong steel En selfs vir blikkies streel En as ek op jou skoot le met my hare speel Vanaand se ek net ja Jy hoef nie eens te vra Ons kleur or die lyne Voel jou lippe oor myne Daar's niks wat hierdie vuur kan stop Vanaand se ek net ja Jy hoef nie eens te vra Sal jy my nie soen nie Net soos in 'n movie Vir altyd draai dit in my kop Vanaand se ek net ja Jy hoef nie eens te vra Sal jy my nie soen nie Net soos in 'n movie Vir altyd draai dit in my kop Vanaand se ek net ja
Текст песни полностью

Другие треки этого исполнителя

Сборники